Unbranded

Afri-spaans - Various Artists Cd

From R92.00 at 2 Shops

Write a Review

Unbranded

Afri-spaans - Various Artists Cd

Hierdie album is die derde in die reeks CDs wat gemik is daarop om ons Afrikaanse musiek toeganklik te maak vir die buitewereld. Deur ons gunsteling musiek te vertaal na ander wereldtale, blaas ons nuwe lewe in ons eie kultuur, hoor ons dieselfde verhale met nuwe ore en gee ons dus nuwe lewe aan lie...
More details
From R92.00 at 2 Shops
 0 Reviews

Advertisement

Afri-spaans - Various Artists Cd

From R92.00
at 2 Shops

Write a Review

Hierdie album is die derde in die reeks CDs wat gemik is daarop om ons Afrikaanse musiek toeganklik te maak vir die buitewereld. Deur ons gunsteling musiek te vertaal na ander wereldtale, bl...
More details

Hierdie album is die derde in die reeks CDs wat gemik is daarop om ons Afrikaanse musiek toeganklik te maak vir die buitewereld. Deur ons gunsteling musiek te vertaal na ander wereldtale, blaas ons nuwe lewe in ons eie kultuur, hoor ons dieselfde verhale met nuwe ore en gee ons dus nuwe lewe aan liedere wat ons lewens die afgelope dekades verryk het. So, skryf Matthys Maree oor sy voortreflike breinkind AFRI-SPAANs die CD. Ondersteun deur Maree se aangrypende verwerkings, maak sy ons liedjies ewe sjarmant haar eie en klim tot binne in jou siel daarmee. Hierdie elegante produk bied luistergenot wat jou tone laat krul! Dis voorwaar sjiek agtergrond musiek vir gesellige aande met vriende en wyn, terwyl jyself met die Spaanse cuisine flankeer in die kombuis! On the success of the previous release, comes Afrispaans with 14 new tracks, which promises to exceed expectations. Once again it will be campaigned on Kyknet, as well as being supported by a tour of Maud Myra, the French artists who sang on Afri-Frans Vol.1 & 2. She is touring SA for 1 month to promote the albums.

Write a review

0 User Reviews

Features

Artist

various artists

Format

audio cd

Manufacturer

Do you have any questions about this product?
0 Questions & Answers

Pricing History

Back to top